Eskatologie und Versenden
Details
In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Dies wird an der Hand von drei ökumenischen Sendekonferenzen, die von 1910 bis 1938 stattfanden, erläutert. Eers word 'n oorsig gee oor 'n aantal van die vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die breë spore van die eskatologiese denke deur die eeue gevolg en word die verband tussen eskatologie en sending op 'n aantal belangrike terreine aangetoon, naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind in 'n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed. In hierdie tyd word sending veral gesien as die verlossing van die siel. Hierna word die vergadering van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in 'n tydperk van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die kerk se roll in die sosiale nood van mense beklemtoon. Laastens word sending in die skadu van die 2de Wêreldoorlog tydens die byeenkoms in Tambaram (1938) beoordeel. Hier speel die eskatologie 'n besondere Rolle. Uiteindelik is daar ook 'n groter balans tussen die verlossing van die siel en die verlossing van die liggaam.
Autorentext
Arnau van Wyngaard es pastor en Suazilandia desde 1985 y secretario general de la Iglesia Reformada de Suazilandia. Actualmente es el director general de Shiselweni Home-Based Care, una ONG centrada en las personas que viven con el VIH y el SIDA en Suazilandia. Tiene un doctorado en Misionología y fue galardonado con el segundo puesto del Premio al Liderazgo Valiente 2008.
Weitere Informationen
- Allgemeine Informationen
- Sprache Deutsch
- Titel Eskatologie und Versenden
- Veröffentlichung 19.04.2021
- ISBN 978-620-3-28625-0
- Format Kartonierter Einband
- EAN 9786203286250
- Jahr 2021
- Größe H220mm x B150mm x T11mm
- Autor Arnau van Wyngaard
- Untertitel Die Verwantskap tussen ons Eindtyd-verwagting en ons siening rondom Sending
- Genre Praktische Theologie
- Anzahl Seiten 180
- Herausgeber Verlag Unser Wissen
- Gewicht 286g
- GTIN 09786203286250